Z is vir Zackie 2 : Die paddapoets

R65.00

Een reënerige dag ontdek Zackie en Vincent ’n padda in die tuin.
Hy is slymerig en vol vratte.
Hulle hou sommer dadelik van hom.
En hulle kry ’n briljante plan.
Hulle gaan die padda saam skool toe vat.
In hulle klas is ’n tweeling, Lina en Nina.
Hulle gaan baie groot skrik vir die padda.
Maar toe Anton die padda in die hande kry, is daar groot moeilikheid! Vir leerders in Graad 1 – 2 HT en Graad 2 – 4 EAT.

Language

Afrikaans

Dimensions

212 x 137 mm

Pages

32

Format

SC

Publisher

LAPA Uitgewers

             
             
SKU: 9780799397185 Categories: , , , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town