Wiskunde gee my maagpyn

R160.00

Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, se nie eers “More, klas” soos die ander onderwysers nie. Hy se net: “Vandag maak ek Maalvleis van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!” Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om ‘n boek oor hipnose te lees… En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen! Geskik vir leerders in Graad 1 – 3 HT en Graad 4 – 6 EAT.

Language

Afrikaans

Dimensions

212 x 137 mm

Pages

48

Format

SC

Publisher

LAPA Uitgewers

             
             
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town