Vind uit: Aarde

R170.00

Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto’s, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie! Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks: Wetenskap, Aarde, Kodering, Ingenieurswese, Haaie en Robotte.

Language

Afrikaans

Dimensions

235 x 183 mm

Pages

64

Format

SC

Publisher

LAPA Uitgewers

             
             
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town