Vaandeldraers 4 : Vrouehelde van Suid-Afrika – Zolani, Maggie, Suna

R80.00

Vaandeldraers 4: Zolani, Maggie, Suna. Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ’n moet-hê vir elke jong leser. Die boeke is individueel te koop, of in ’n pragtige bokspak wat ’n ware versamelaarsitem is. Geskik vir leerders Graad 4 – 7 HT en Graad 6 – 7 EAT.

Author

Wendy Maartens

Language

Afrikaans

Dimensions

212 x 137 mm

Pages

64

Format

SC

Publisher

LAPA Uitgewers

Delivery

Ships in 7 – 11 work days

             
             
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town