Tjoppie en die muskiet

R105.00

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is daar ‘n aaklige gogga wat vir Tjoppie pla en steek. Dit jeuk oral! Gelukkig ontmoet hy ook vir Tonkie die spinnekop wat hom kan help. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters. Geskik vir leerders in Graad RR – 1 HT. Ideaal vir voorlees en selflees vir beginner lesers.

Language

Afrikaans

Dimensions

210 x 210 mm

Pages

32

Format

SC

Publisher

NB Uitgewers

             
             
SKU: 9780798181020 Categories: , , , , , Tags: ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town