Superfiks Graad 5 Wiskunde

R52.00

Help jou kind om sukse te behaal met Wiskunde!
Superfiks Wiskunde is propvol oefeninge wat op presies die regte vlak is vir jou Graad 5 kind.
Hierdie boek bied essensiële hoofrekene en vele meer!
Dit kan gebruik word om skoolwerk aan te vul, of om jou kind se vaardighede verder te ontwikkel met meer uitdagende oefeninge.
Al die antwoorde word aan die einde van die boek verskaf.

Aan die ouer of helper…
Kinders in Graad 5 moet probeer om onafhanklik te werk en behoort nie te veel hulp nodig te hê met hierdie boek nie.
Toon egter altyd belangstelling in hulle vordering en wees gereed om die nodige hulp aan te bied.
U belangstelling en aanmoediging sal die kinders help om te presteer!

Language

Afrikaans

Dimensions

297 x 105 mm

Format

SC

Pages

48

Publisher

Pearson

Subject

Maths

             
             
SKU: 9780636049178 Categories: , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town