Sprokie-Perde : Aandster en die Meermin

R79.90

Aandster is ‘n vlieënde perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op ‘n aand kry Aandster ‘n gestrande meermin op ‘n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg?

Language

Afrikaans

Dimensions

215 x 245 mm

Pages

24

Format

SC

Publisher

Fantasi

             
             
SKU: 9781920660178 Categories: , , , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town