Back
Previous product
Slimkoppe Vaardighede Graad 1 - 3 Tyd Slimkoppe Vaardighede Graad 1 - 3 Tyd Original price was: R70.00.Current price is: R59.50.
Next product
Slimkoppe Vaardighede Graad 5 Berekeninge Slimkoppe Vaardighede Graad 5 Berekeninge Original price was: R75.00.Current price is: R63.75.

Slimkoppe Vaardighede Graad 4 Probleem Oplossing

Original price was: R75.00.Current price is: R63.75.

Kies slim vir ʼn skitterende toekoms!

Slimkoppe-vaardighede boeke word spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel.

Hierdie werkboek is volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf en is op presies die regte vlak vir kinders in Graad 4.  Die reeks is só ontwerp dat beide kinders, hul ouers en onderwysers dit maklik kan gebruik.

  • Ontwikkel deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers.
  • Ontwikkel kernvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV)
  • Stap-vir-stap instruksies en antwoorde
  • Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie

Besoek www.slimkoppe.co.za om meer oor die Slimkoppe-reeks uit te vind.

 

Language

Afrikaans

Subject

Maths

Dimensions

297 x 210 mm

Pages

48

Format

SC

Publisher

Pearson

             
             
SKU: 9781775959779 Categories: , , Tags: , ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town