Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Huistaal Onderwysersgids Gr. 6 + CD

R315.00

Piekfyn Afrikaans onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 6 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur

te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
tekssoorte aan te bied volgens temas wat verband hou met die KABV, en integrering oor die kurrikulum heen te bewerkstellig
’n onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
’n formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon
’n antwoordsleutel vir elke module, riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite
’n CD met hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome.

Language

Afrikaans

Subject

Afrikaans

Dimensions

245 x 172 mm

Pages

254

Format

Mixed Media

Publisher

Best Books

             
             
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town