Piekfyn Afrikaans – ’n Geïntegreerde taalteks Huistaal Leerderboek Gr. 10

R262.00

Piekfyn Afrikaans Graad 10 se Leerderboek bevat leer- en onderrigmateriaal vir dié van leerders wat Afrikaans as Huistaal aanleer. Boonop word taalleerstof met dié van verskeie ander vakke geïntegreer om julle ervaringswêreld te verryk en uit te brei.

Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede en word die leerder deel van ’n proses wat hy of sy in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ’n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Die leerders word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl hulle terselfdertyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel te gebruik en te skep.

Al die temas is volgens die vereistes van die KABV en al agt modules is tematies saamgestel volgens hierdie voorskrifte.

Dit is die eerste taalreeks met ’n eie film op DVD om filmstudie te onderrig.

Language

Afrikaans

Subject

Afrikaans

Dimensions

246 x 170 mm

Pages

352

Format

SC

Publisher

Best Books

             
             
SKU: 9781770027107 Categories: , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town