Oxford Suksesvolle Wiskunde Graad 9 Onderwysersgids

R292.95

Oxford Suksesvolle Wiskunde is ‘n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne vir Wiskunde. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Wiskunde gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.
Features
– Die ryk inhoud en gegradeerde aktiwiteite spreek al die kognitiewe vlakke van leerders in klasse van gemengde vaardighede aan.
– ‘n Rykdom verhalende uitgewerkte voorbeelde lei leerders oor hoe om hul werk aan te pak deur die metodes en stappe om probleme op te los, te verduidelik.
– ‘n Opsomming- en vasleggingsoefening aan die einde van elke hoofstuk som die kerninhoud op.
– Onderwysersgidse sluit in aktiwiteitsriglyne en ‘n onderrigplan vir die jaar – volledig uitgewerk om vir onderwysers tyd te spaar en effektiewe, gehalte-onderrig te fasiliteer.

Language

Afrikaans

Subject

Maths

Dimensions

240 x 168 mm

Pages

224

Format

SC

Publisher

Oxford University Press

             
             
SKU: 9780199056545 Categories: , Tags: , , ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town