Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Graad 8 Onderwysersgids

R222.95

Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe is ‘n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Sosiale Wetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.
Features
– Toeganklike taal en addisionele taalhulp, insluitend nuwe woorde en eksamenwoorde, help leerders om nuwe begrippe maklik aan te leer.
– Ingesluit is ‘n fokus op navraagvaardighede en kaartvaardighede vir Geskiedenis en Aardrykskunde.
– Praktiese gevallestudies help leerders om hul kennis toe te pas.
– Klasbestuur-riglyne help onderwysers om hulle lesse volgens hul eie klasbehoeftes te struktureer.
– Uitstekende beplanningshulpmiddels en ‘n goedbeplande werkstempo verseker dat die kurrikulum in die toegestane tyd voltooi word.

Language

Afrikaans

Subject

Social Sciences

Dimensions

240 x 168 mm

Pages

208

Format

SC

Publisher

Oxford University Press

             
             
SKU: 9780195995312 Categories: , Tags: , , , ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town