Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Graad 12 Leerdersboek

R321.95

Oxford Suksesvolle Rekeningkunde is ‘n betroubare Rekeningkunde-kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Die Leerdersboek sal leerders se belangstelling regdeur die jaar prikkel. Dit is propvol vakinhoud en dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) volledig. As jy eers Oxford Suksesvolle boeke gebruik het, bly dit jou keuse vir eksamensukses in die klaskamer.
Features
– Die inhoud volledig, relevant en ouderdomsgeskik is, sodat leerders se belangstelling regdeur die jaar verseker word
– Die onderwerpe volgens die KABV saamgestel is, wat gebruik in die klaskamer vergemaklik
– Die inhoud en konsepte gegradeer is om aan leerders ‘n vaste grondslag vir sukses te bied
– Dit ‘n groot aantal en verskeidenheid aktiwiteite bevat, wat kennis en vaardighede vasle en aan leerders genoegsame oefening bied om eksamensukses te verseker
– Die geskikte taalvlakke die inhoud toeganklik maak en dus leerders se selfvertroue en vermoë om onafhanklik te studeer en te hersien, verbeter
– Al die beplanningsinstrumente volledig en kopieerbaar is, wat lesvoorbereiding vergemaklik en die korrekte tempo en vordering van onderrig verseker
– Dit assesseringsriglyne en assesseringsinstrumente bevat, wat onderwysers kan aanpas om aan spesifieke klaskamerbehoeftes te voldoen
– Die eksamenafdeling – wat studievaardighede en voorbeeldtoetse en -eksamens insluit – leerders help om vir formele asses serings en die eksamen voor te berei.

Language

Afrikaans

Subject

Accounting

Dimensions

240 x 168 mm

Pages

512

Format

SC

Publisher

Oxford University Press

             
             
SKU: 9780199058969 Categories: , Tags: , , , ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town