Oxford Suksesvolle Rekeningkunde Graad 11 Oefeningboek

R201.95

Oxford Suksesvolle Rekeningkunde is ‘n Rekeningkundekursus wat deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die ryk inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle.
Features
– Inhoud is ryk, relevant en ouderdomsgepas om seker te maak dat leerders regdeur die jaar belangstelling behou.
– Onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik maak om in die klaskamer te gebruik.
– Spesiale ondersteuning van inhoud en begrippe bied leerders ‘n vaste grondslag vir sukses in die eksamens.
– ‘n Groot klomp en verskeidenheid aktiwiteite met deeglike en gedetailleerde, uitgewerkte voorbeelde konsolideer kennis en vaardighede, en verskaf baie oefening om sukses in die eksamens te verseker.
– Paslike taalvlakke maak inhoud toeganklik, bou die leerder se selfvertroue op en steun onafhanklike leer en hersiening.
– ‘n Eksamenafdeling met eksamenwenke en oefenvraestelle help leerders om vir formele assessering en eksamens voor te berei.

Language

Afrikaans

Subject

Accounting

Dimensions

297 x 210 mm

Pages

288

Format

SC

Publisher

Oxford University Press

             
             
SKU: 9780199045235 Categories: , Tags: , , , ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town