Oxford Kom Ons Oefen Afrikaans Huistaal Graad 7

R142.95

Oefen – Konsolideer – Pas jou vaardighede toe

Oxford Kom ons oefen Afrikaans Huistaal bied oefening en konsolidasie van alle taalkundige begrippe en -vaardighede aan wat leerders in staat sal stel om uit te blink.
Die reeks is ontwikkel in lyn met die KABV en dek al die nodige taal- en skryfvaardighede vir elke kwartaal, wat aan die onderkant van elke bladsy aangedui word. Dit maak di e titel ideaal vir hersiening en oefening van kernvaardighede, sowel as eksamenvoorbereiding. Die titel is gebruikersvriendelik en is geskik vir klaskamer gebruik of as onafhanklike oefening by die huis.

Oxford Kom ons oefen gee leerders die geleentheid om te oefen, te konsolideer en sleutel taal- en skryfvaardighede toe te pas.

Hierdie reeks kan gebruik word met ander handboeke wat voldoende is aan die KABV.

Features
Die onderrig teks vir elke taalkonsep is duidelik en eenvoudig uiteengesit om leer te bevorder.
voorbeelde help leerders om elke taalkonsep binne die nodige konteks te verstaan.
Verwysings na die KABV word aan die onderkant van elke bladsy verskaf.
‘Wenke’ boksies verskaf addisionele inligting en help leerders om die oefeninge te voltooi.
Taaloefeninge help leerders om hul kennis van die taalkonsepte te konsolideer.
‘n Verskeidenheid skryfoefeninge bemagtig leerders om hul skryfvaardighede te verbeter.

Language

Afrikaans

Subject

Afrikaans, Afrikaans HT

Dimensions

297 x 210 mm

Pages

96

Format

SC

Publisher

Oxford University Press

             
             
SKU: 9780190401597 Categories: , Tags: ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town