Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 8 Leesboek 5: Diere wat kriewel en kruip

R73.00

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R-leesreeks neem leerders op ‘n leesavontuur en is saamgestel om lees te verryk, jong lesers se belangstelling in boeke te kweek, bied geleentheid om leerders se woordeskat en taalbegrip te ontwikkel.
Fokus:

Woordeskatuitbreiding: Name van ‘n aantal reptiele en insekte in & om die huis
Ontwikkeling – redenasievermoë, watter reptiele/insekte nuttig is en watter skadelik/gevaarlik is.
Bewusmaking – bewaring van dierelewe/veiligheidsaspekte t.o.v. reptiele en insekte.

Language

Afrikaans

Subject

Afrikaans, Afrikaans HT

Dimensions

249 x 150 mm

Pages

16

Format

SC

Publisher

Best Books

             
             
SKU: 9781776071135 Categories: , Tags: ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town