Sold out

Luisterboek: Slaapstories vir Vaak Ogies – Volume 1

R99.90

Wil jy speel in die sneeu, in kastele, vlieg deur die lug en huppel oor die berge? Spits dan jou oortjies en luister fyn … Hier’s stories propvol kinkels en draaie om jou ver weg te voer na sprokiesland!

– Die bok wat limonade wou drink
– Oktavia Spinnekop se goue web
– Pos vir Lydia
– Die horlosie
– Die vuurvliegies
– Lindetee
– Klein Lelie-van-dale
– Annabel se voëltjiekafee
– Die denneboom in die bos

Language

Afrikaans

Format

CD

Publisher

Fantasi Digi

             

Out of stock

             
SKU: 9781775911364 Categories: , , , , ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town