Luisterboek: Ongevalle in die dierehospitaal

R99.90

As jy jou wil slap lag, moet jy ‘n slag by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry!
Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!

– Aapstreke
– Paniek in die kafeteria
– Verpezzztelike pouzzze
– Ongeluk op die slymweg
– Die vermiste balletjie
– Voorouers
– Die zzziraf
– Dokter Nossie se nagmerrie
– Geen mondvoëltjie nie
– Kamer 13
– Dokter Tsetse en die slaapsiekte
– Sebrapiep
– Vergiftiging

Language

Afrikaans

Format

CD

Publisher

Fantasi Digi

             
             
SKU: 9781775911609 Categories: , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town