Leesboek 2 Vlak 4: Stories vir lekker lees (Graad 5)

R228.00

Stories vir lekker lees (Vlak 4) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediêre Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en nie-fiksie leesstof insluit. Stories vir lekker lees bevat verskeie soorte kort literêre tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, fotoverhale.

Language

Afrikaans

Subject

Afrikaans

Dimensions

270 x 210 mm

Format

SC

Publisher

Best Books

             
             
SKU: 9781770029088 Categories: , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town