Koshuis

R320.00

Laat jou terugvoer na die jare van inbly-naweke, studentepret, huis-toe-verlang en troospakkies beskuit onder die enkelbed.
Koshuis, saamgestel deur Erns Grundling van Elders-faam, bevat heerlike lekkerlees-vertellings, komies, verspot én roerend, oor die koshuislewe – op skool én universiteit, selfs oorsee – deur ’n verskeidenheid bydraers, insluitend reisskrywer Dana Snyman, geliefde Weg!-joernalis en -aanbieder Toast Coetzer, akteur en komediant Schalk Bezuidenhout, Huisgenoot-redakteur Yvonne Beyers, oudredakteur van Die Burger Bun Booyens, bekroonde romansiers Harry Kalmer en Kerneels Breytenbach, skrywers en joernaliste soos Celesté Fritze, Theunis Strydom, Leroux Schoeman, Marnus Hattingh en Pieter van Zyl, en vele meer.

Skink ’n koppie koffie, onthou weer die liedjie wat gespeel het toe jy by jou eerste huisdans gesoen is, en laat die jare terugrol! Geskik vir leerders in Graad 10–12 HT

Language

Afrikaans

Dimensions

200 x 130 mm

Pages

320

Format

SC

Publisher

NB Uitgewers

             
             
SKU: 9780795801655 Categories: , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town