Kaleidoskopp 2 : ‘n Bek vol tande

R49.90

Hendrik Hoenderhaan en Bessie Ronde-Eier ontdek ‘n pienk ding wat soos ‘n skulp lyk. Die pienk ding het dan pitte, maar dit lyk nie of dit in die veld hoort nie! Hoppie Haas werp lig op die onderwerp: “Dis menstande daai, julle veldgoggas!”
Hendrik besluit dat hy nog altyd tande wou hê. Die res dink hy’s van sy sinne beroof, maar Hendrik hou vol – bytsels wil hy hê!
Maar is hoendertande dan nie skaars nie …?

Language

Afrikaans

Dimensions

215 x 234 mm

Pages

24

Format

SC

Publisher

Fantasi

             
             
SKU: 9781920475925 Categories: , , , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town