Headstart Wiskunde Graad 8 Leerdersboek

R213.95

Onderwysers vertrou die eenvoudige stap-vir-stap benadering in Headstart Wiskunde om ‘n stewige fondasie te le en leiding aan hul leerders te verskaf soos hulle deur die Senior Fase vorder. Eenvoudige beplannings- en assesseringsriglyne waarborg meer onderrigtyd. Die toeganklike taal en goedbeplande leertempo verseker dat elke leerder deur die graad en fase kan vorder.
Features
– Uitgebreide taalondersteuning: nuwe woorde en eksamenwoorde onderaan elke bladsy verryk leerders se woordeskat en versterk die verstaan van woorde wat in eksamens gebruik word.
– ‘n Stap-vir-stap benadering, ondersteun deur ‘n rykdom van Dink/Doen-voorbeelde, moedig probleemoplossing aan.
– Idees vir Hoofreken-aktiwiteite word in Graad 7 en 8 verskaf.
– Opsommings aan die einde van elke tema verseker dat leerders belangrike begrippe snap, bou selfvertroue en help hulle om onafhanklike leerders te word.
– Notas en wenke bevorder die leer van wiskundige teoriee en formules.

Language

Afrikaans

Subject

Maths

Dimensions

240 x 168 mm

Pages

304

Format

SC

Publisher

Oxford University Press

             
             
SKU: 9780199055708 Categories: , Tags: ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town