Headstart Lewensvaardighede Graad 3 Onderwysersgids

R278.95

Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase te lê, en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede.
Features
– Stap-vir-stap-beplanning en assesseringsteun stel onderwysers in staat om meer onderrig en minder voorbereiding te doen.
– ‘n Gratis musiek-CD vir die Grondslagfase saam met elke Onderwysersgids verskaf musiek, beweging en drama, en verwys na die kurrikulumonderwerpe vir Lewensvaardighede.
– Gedetailleerde assesseringsleiding in hierdie Onderwysersgids verseker en meet vordering.
– Verdeel in vier kwartale met aangewese onderwerpe.
– Verder verdeel in weke met daaglikse lesplanne (met tempo aangedui).
– Vereiste hulpbronne word gelys om beplanning te vergemaklik.
– Hulpbronne is prakties en maklik om te vind en te maak.

Language

Afrikaans

Subject

Life Skills

Dimensions

297 x 210 mm

Pages

208

Format

SC

Publisher

Oxford University Press

             
             
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town