Headstart Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek

R83.95

Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase te lê, en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede.
Features
– Aktiwiteite gepas vir ouderdom.
– Verskaf bewys van leerders se vordering.
– Leerders se fyn motoriese en handsrifvaardighede is in die ontwerp van die geskrewe aktiwiteite in ag geneem: leerders word genoeg ruimte gegee om te teken en skryf.

Language

Afrikaans

Subject

Life Skills

Dimensions

298 x 210 mm

Pages

64

Format

SC

Publisher

Oxford University Press

             
             
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town