Headstart Lewensvaardighede Graad 2 Leerdersboek

R135.95

Headstart Lewensvaardighede is n maklike kursus om te gebruik met n eenvoudige stap-vir-stap-benadering wat dekking van die KABV verseker. Die reeks word met vertroue deur onderwysers gebruik om n vaste grondslag vir leerderprogressie regdeur die Grondslagfase te lê, en bied omvattende KABV-dekking vir die vier studiegebiede van Lewensvaardighede.Bly n stap vooruit met Headstart Lewensvaardighede.
Features
– Inhoud is in hanteerbare stukke ingedeel met stap-vir-stap-dekking en begrippe en onderwerpe wat teen ‘n gemaklike tempo gebied word.
– Volkleurkunswerke deurgaans.
– Afwisselende aktiwiteite maak voorsiening vir oefening en konsolidering.
– Toeganklike taal en addisionele taalsteun verseker dat elke leerder ‘n kans het om goed te vaar.
– Hierdie boek is in kwartale ingedeel met geleenthede kwartaalliks vir geskrewe opdragte (soos deur die KABV vereis).

Language

Afrikaans

Subject

Life Skills

Dimensions

297 x 210 mm

Pages

96

Format

SC

Publisher

Oxford University Press

             
             
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town