Sold out

Haas Das se Nuuskas : Episode 2

R185.00

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiena en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies. Geskik vir leerders in Graad R – 3 HT. Ideaal vir voorlees en selflees.

Language

Afrikaans

Dimensions

240 x 171 mm

Pages

72

Format

SC

Publisher

NB Uitgewers

             

Out of stock

             
SKU: 9780798175258 Categories: , , , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town