Die Antwoord Reeks – Gr 8 Wiskunde ‘2 in 1’

R259.00

Hierdie Graad 8 Wiskunde 2in1 studiegids neem jou deur die basiese beginsels van kritieke konsepte soos algebra en meetkunde en help jou om ‘n deeglike begrip van elke onderwerp op te bou. Met hierdie stewige grondslag, sal jou logika en wiskundige bewysvoering uitsonderlik ontwikkel. Hierdie 2in1-uitgawe sluit in:

Onderwerpgebaseerde gegradeerde vrae en volledige antwoorde – om ‘n stapsgewyse, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.
Sleutelkenmerke:
Stapsgewyse, metodiese benadering
Omvattende antwoorde, verduidelikings en adviesraampies
• Eksamenvrastelle met gedetailleerde memo’s – om in ‘n eksamenformaat, teorie in die praktyk toe te pas en konsepte te versterk.
Hierdie Graad 8 Wiskunde studiegids hou vir leerders van alle vlakke groot voordeel in en bou ‘n stewige basis vir toekomstige wiskundige ontwikkeling.

Language

Afrikaans

Subject

Maths

Dimensions

205 x 295 mm

Format

SC

Publisher

The Answer Series

Delivery

Ships in 7 – 11 work days

             
             
SKU: 9781920686673 Categories: , Tags: ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town