Die Antwoord Reeks – Gr 12 Rekeningkunde ‘3-in-1’

R279.00

Hierdie Graad 12 Rekeningkunde 3in1 studiegids bied ‘n volledige, stapsgewyse, deurwerk van die Graad 12 Rekeningkunde-kurrikulum. Dit lei jou vanaf die basiese vakbeginsels dwarsdeur tot by die mees uitdagende inhoud. Dit gebruik maklik verstaanbare notas en verduidelikings om die vakinhoud te vereenvoudig en sluit gegradeerde vrae en antwoorde in wat jou in staat stel om jou vordering gereeld te kontroleer. Sleutelkenmerke:

– Stapsgewyse, metodiese benadering
– Omvattende notas met uitgewerkte voorbeelde per onderwerp
– Gegradeerde vrae en antwoorde per onderwerp
– Eksamenvraestelle en antwoorde met nuttige wenke

Language

Afrikaans

Subject

Accounting

Dimensions

205 x 295 mm

Format

SC

Publisher

The Answer Series

Delivery

Ships in 7 – 11 work days

             
             
SKU: 9781920568771 Categories: , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town