Die Antwoord Reeks – Gr 12 Fisiese Wetenskappe ‘2 in 1’

R279.00

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2in1 boek sluit alle Graad 11-inhoud wat relevant is vir die matriekeksamen, in. Die eerste afdeling van hierdie studiegids fokus op ‘n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp, wat volgens hul moeilikheidsgraad gegradeer is. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB-eksamenvraestelle – KABV of aangepas vir KABV – in om leerders uiters goed voor te berei vir hul matriekeindeksamen. Sleutelkenmerke:

Noukeurig uitgesoekte vrae en gedetailleerde antwoorde per onderwerp
10 eksamenvraestelle en –memo’s, almal met verduidelikings en nuttige wenke
Hierdie boek is regdeur die jaar van onskatbare waarde as ‘n hulpmiddel vir vaslegging en begrip van die vakinhoud as ‘n geheel, terwyl dit optimum, deeglike eksamenvoorbereiding verseker.

Language

Afrikaans

Subject

Physical Sciences

Dimensions

205 x 295 mm

Format

SC

Publisher

The Answer Series

Delivery

Ships in 7 – 11 work days

             
             
SKU: 9781920568733 Categories: , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town