Die Antwoord Reeks – Gr 10 Wiskunde Geletterdheid ‘3 in 1’

R259.00

Hierdie Graad 10 Wiskundige Geletterdheid 3in1 studiegids bied vir beide leerders en onderwysers ’n omvattende en innoverende benadering tot Wiskundige Geletterdheid. Die stimulerende maklik-om-te-volg inhoud en duidelike illustrasies lei jou moeiteloos deur elke onderwerp. Gegradeerde oefeninge wat dwarsdeur die studiegids strategies geplaas is, maak dit vir jou moontlik om jou kennis van nuwe konsepte en eksamentegnieke sistematies aan te vul. Sleutelkenmerke:

Maklik verstaanbare, stapsgewyse benadering
Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde vir al 7 onderwerpe
Oefeninge en ‘Toets jou Begrippe’ vir elke onderwerp
Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke

Language

Afrikaans

Subject

Maths Literacy

Dimensions

205 x 295 mm

Format

SC

Publisher

The Answer Series

Delivery

Ships in 7 – 11 work days

             
             
SKU: 9781920297824 Categories: , Tags: ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town