Die Antwoord Reeks – Gr 10 Fisiese Wetenskappe ‘3 in 1’

R259.00

Hierdie Graad 10 Fisiese Wetenskappe 3-in-1 studiegids gebruik ‘n metodiese, stapsgewyse benadering om die teorie, tegnieke en basiese konsepte van ‘n uitdagende vak te vereenvoudig. Die formaat is ontwerp om jou deur die noodsaaklike beginsels te lei tot by ‘n put waar jy meer ingewikkelde probleme met selfvertroue kan aanpak. Sleutelkenmerke:

Omvattende, verduidelikende notas en uitgewerkte voorbeelde
Oefeninge en eksamenvrae per onderwerp
Gedetailleerde antwoorde met verduidelikings en nuttige wenke
Die duidelike, bondige notas en gegradeerde vrae stem ooreen met die vereistes van die KABVC-kurrikulum en ontwikkel ‘n deeglike begrip van elke onderwerp.

Language

Afrikaans

Subject

Physical Sciences

Dimensions

205 x 295 mm

Format

SC

Publisher

The Answer Series

Delivery

Ships in 7 – 11 work days

             
             
SKU: 9781920297848 Categories: , Tags: ,
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town