Ek lees self – Boekpak 1

R320.00

In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke dierestories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Titels in die boekpak: Ek lees self 1 Skilpad leer vlieg Ek lees self 2 Plaasmuis en stadsmuis Ek lees self 3 Haas en skilpad hardloop resies Ek lees self 4 Wolf dra skaapklere Ek lees self 5 Olifant en seekoei trek tou Ek lees self 6 Jakkals en kraai en die stuk kaas. Geskik vir leerders in Graad 1 – 2 HT en Graad 3 – 4 EAT.

Language

Afrikaans

Dimensions

293 x 381 mm

Pages

24

Format

SC

Publisher

LAPA Uitgewers

             
             
SKU: 9781776357499 Categories: , , , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town