Sold out

Ek lees self 10 : Jakkals en Wolf in boer se kraal

R65.00

Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak ’n draai in Boer se skaapkraal om ’n paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam ’n huis. Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf ’n streep te trek of nare poetse op hom te bak. Geskik vir leerders in Graad 1 – 2 HT en Graad 3 – 4 EAT.

Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak

Weight 0.1 kg
Author

Wendy Maartens

Language

Afrikaans

Dimensions

137 x 212 mm

Pages

24

Format

SC

Publisher

LAPA Uitgewers

Delivery

Ships in 7 – 11 work days

             

Out of stock

             
SKU: 9780639607993 Categories: , , , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town