Dolfie Weerwolfie en die volle maan

R180.00

Dolfie is saam met sy klasmaats op ’n skoolkamp. Hope pret en kattekwaad wag net om die draai … Een aand sit al die kinders om die kampvuur. Dis volmaan, en die onderwyser vertel ’n storie. Skielik begin Dolfie kriewel. Hy is weer besig om wolf te word! Hy hardloop geskok in die bos in. Niemand mag weet wat hy is nie! Maar Noura kom agter iets is fout en besluit om vir Dolfie te agtervolg … Geskik vir leerders in Graad 1-3 HT en Graad 3 – 5 EAT.

Weight 0.2 kg
Author

Paul van Loon

Language

Afrikaans

Dimensions

137 x 212 mm

Pages

144

Format

SC

Publisher

LAPA Uitgewers

Delivery

Ships in 7 – 11 work days

             
             
SKU: 9780799399745 Categories: , , , , , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town