Die Ballade Van Robbie De Wee en Ander Verhale

R350.00

Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jêm het in 1997 verskyn. Nou is dié lekkerleesverhale in ‘n splinternuwe, hersiene gedaante te kry, mét vyf verhale wat nog nooit voorheen gebundel is nie, onder andere “Die ballade van Robbie de Wee”. Elke verhaal ontlok ‘n gevoel van deernis met die karakters, of ‘n uitbundige skaterlag. En die romantiek bly nie agterweë nie. Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier. Geskik vir leerders in Graad 10 – 12 HT en EAT.

Language

Afrikaans

Dimensions

222 x 152 mm

Pages

336

Format

SC

Publisher

NB Uitgewers

             
             
SKU: 9780798169462 Categories: , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town