Die Avonture Van Speurhond Willem : Omnibus 2

R210.00

n Paar jaar gelede het ‘n sending van die beroemde Willem skeefgeloop en het hy in Kaapstad by die DBV beland. Dis waar Adriaan en sy ouers die oulike swart-en-wit spanjoelhondjie raakgeloop het. En nou is Adriaan en Willem onafskeidbaar. Hierdie tweede omnibus bevat nog drie lekkerleesavonture: Hulle reis na die Internasionale Ruimtestasie (ja, honde in die ruimte is nie so ongewoon nie!), New York en Namibië, en oral wag daar speurwerk. Geskik vir leerders in Graad 4 – 6 HT en Graad 7 EAT.

Language

Afrikaans

Dimensions

198 x 130 mm

Pages

336

Format

SC

Publisher

NB Uitgewers

             
             
SKU: 9780624092445 Categories: , , , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town