Cowboy Koekemoer omnibus 5-in-1

R240.00

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals. Geskik vir leerders in Graad 3 – 5 HT en Graad 6 – 7 EAT.

Weight 0.3 kg
Author

Henry Ferriera

Language

Afrikaans

Dimensions

151 x 228 mm

Pages

220

Format

SC

Publisher

LAPA Uitgewers

Delivery

Ships in 7 – 11 work days

             
             
SKU: 9781776352951 Categories: , , , , , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town