Begin jou eie groentetuin

R365.00

Begin jou eie groentetuin is ‘n allesomvattende praktiese gids. A lles begin by goeie, gebalanseerde grond ; wys jou hoe om self kompos en saaipotjies te maak; hoekom oopbestuifde en erfenissaad die beste werk; hoe om reg water te gee en selfs gryswater te gebruik; hoe om ‘n wurmplasie of bokashidrom te begin; hoe om peste organies te beheer; watter groente die beste vaar in sand- of kleigrond, volson of half- en spikkelskadu, hitte- en droogtetoestande, gryswater duld of nie … Geskik vir leerders in Graad 4 – 7.

Language

Afrikaans

Dimensions

270 x 200 mm

Pages

256

Format

SC

Publisher

NB Uitgewers

             
             
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town