Aanspreeklikheid

R330.00

Jaco Diehl woon op Hermanus. Hy word getuie van ‘n poging tot moord op sy buurvrou, en geleidelik word hy betrek by ander dade van geweld: eers op Hermanus, maar later ook op Somerset-Wes en eindelik in Kaapstad. Sy lewe is aan die disintegreer, en dit lyk nie of hy regtig omgee nie. Die hoofkarakter sleur ons al dieper mee in ‘n doolhof. Wie is aanspreeklik vir die moorde, en wat is die waarheid? Of word ook die waarheid ‘n storie, ‘n verdoeseling wat nes Jaco nie vertrou kan word nie? Geskik vir leerders in Graad 10 – 12.

Language

English

Pages

224

Format

SC

Publisher

NB Uitgewers

             
             
SKU: 9780798178334 Categories: , , , , , Tag:
Shipping & Delivery
Delivery options
Your order can be delivered by courier or you can collect from our offices.

Courier
National Metro Areas : R104
Outlying Areas : R104
High Risk Areas : R185

Address for collection
Pick-up : 33 Proot Street, Monte Vista. Cape Town